r/afrikaans Feb 14 '22

Admin Toegelate Plasing Alles in die lewe kort n bietjie 'flair'...

Upvotes

Nuwe plasings hier in r/Afrikaans sal van nou af flairs nodig he.

As jy dink ons kort iets wat nie in die opsies is nie, los kommentaar op hierdie plasing.


r/afrikaans 3h ago

Kultuur Dec 16 Voortrekker monument

Post image
Upvotes

Elke Jaar op 16 /12 at 12h00


r/afrikaans 1h ago

Grappie/Humor Waarheid

Post image
Upvotes

r/afrikaans 1d ago

Grappie/Humor Môre, geniet jou Maandag!

Post image
Upvotes

r/afrikaans 13h ago

Nuus Public Afrikaans school outperforming most private schools in South Africa

Thumbnail businesstech.co.za
Upvotes

r/afrikaans 16m ago

Vraag Hallo almal! Ek is ‘n liedskrywer en ek wil graag terugvoer oor my lirieke hê

Upvotes

Goeie dag!

Ek skryf musiek al vir ‘n baie lang tyd in Engels (Alt. Rock en Metal musiek meestal.) Omlangs het ek besluit om Afrikaans te aanpak as ‘n nuwe uitdaging. Dit is my moedertaal, maar ek praat en lees Afrikaans vreeslik selde. Dit is slegs die taal wat ek met familie praat, en andersins klou ek dit vas soos ‘n selfverdedigingsmiddel in professionele and formele omgewings.

Ek wil ook iets bietjie anders doen in die wêreld van Afrikaanse musiek. Die enigste Afrikaanse groep wie se musiek ek baie geniet is Polisiekar. Buiten dit hou ek hier en daar van Theuns Jordaan en ‘n paar ander liedjies. Ek wil iets skep wat ek van hou

Ek wil graag myself verbeter in hierdie opsigte. So ek het Afrikaanse lirieke begin skryf. Wat dink julle van hierdie (daarso is ‘n kras lyn of twee hierso en die inhoud daarvan is ‘n bietjie donker, jammer):

My kop voel soos ‘n enkel bed
Waarop twee duisend seekoeie lê
My mond is droog, my bene is seer
En die son smaak sommer soos donderweer

Kruip uit vanaf onder ‘n duvet
Nietig is ek en drank se skei
My mond is nat, my bene is seer
Die kerk klok klink soos ‘n haelgeweer

In my oor,
In my oor,
Winterkoors In Somertyd
Die hande bewe ewig wyd

En ‘n glas
En ‘n glas
Val uit my vuil kloue uit
En verf die grond met ‘n ruit

Waardeur ek die toekoms kan sien
Waardeur ek die donker kan sien

Ag toe, trek jou veldskoentjies aan
En wandel saam met die werkende man
Elke maand gin hulle jou ‘n grein
Van bitter vergetelheid medisyne

Dit ryk soos die gees van ‘n tiener
Alkoelis in ‘n Ford Cortina
Die plafon lê laag maar hy kan slaap
Solank die duiwels nie ontwaak

Struikel stadig deur die maanlig
Hy lyk soos Casper De Vries se anus
Hy stoor ses skote in sy wol mis
Net vir die wis en die onwis

In my mis,
In my mis,
Winterkoors In Somertyd
Die hande bewe ewig wyd

En ‘n glas
En ‘n glas
Val uit my vuil kloue uit
En verf die grond met ‘n ruit

Waardeur ek die toekoms kan sien
Waardeur ek die donker kan sien

Ag toe, trek jou veldskoentjies aan
En wandel saam met die werkende man
Elke maand gin hulle jou ‘n grein
Van bitter vergetelheid medisyne

En ‘n mes
En ‘n mes
Winterkoors In Somertyd
Die hande bewe ewig wyd

En dit spoel
En dit spoel
Uit my uit sonder sig van eind
En verf die grond met ‘n ruit

Waardeur ek die toekoms kan sien
Waardeur ek iets beter kan sien


r/afrikaans 10h ago

Leer/Learning Afrikaans Afrikaans people talk so fast. It makes it difficult to understand them when I'm learning the language. What to do?

Upvotes

How can i improve my understanding and not miss certain words? Because Afrikaans is spoken so quickly.


r/afrikaans 14h ago

Nuus Eskom Spoiler

Post image
Upvotes

r/afrikaans 18h ago

Kultuur Can 3.8 million hectares of underdeveloped land in the former Transkei and Ciskei become commercial farming opportunity?

Upvotes

Goeie dag almal 🇿🇦

I’m a young South African from Gauteng with family roots in the Eastern Cape, in the former Transkei. My father was a miner, but after retirement our family returned home and started farming on communal land.

I’ve gained practical experience working on my father’s 1-hectare maize farm. Without modern machinery, we have historically harvested around 8 tons of maize per hectare. We also keep sheep, pigs and chickens.

I’m now considering building a commercial farming operation in the Eastern Cape rather than pursuing a career in the mining industry.

The initial plan is to develop 4 hectares of maize production, with the potential to expand significantly. The area receives approximately 1,000–1,200 mm of rainfall annually, and municipal water infrastructure has already been installed, although running water is not yet connected to our property.

The bigger opportunity is beyond my own farm.

There is a large amount of potentially productive agricultural land in the surrounding community that is currently unused. The main constraints are machinery, capital and modern farming equipment, rather than a complete lack of agricultural potential.

My long-term business model is to build an integrated operation:

Maize → animal feed → commercial chicken production → expansion into more farmland.

Part of the maize harvest would be used as feed, reducing input costs for the poultry operation. As the business grows, the goal would be to provide mechanised farming services to surrounding farmers and bring more unused land into production.

I’m interested in hearing from people with experience in commercial agriculture, agricultural finance, farming partnerships or rural investment.

Would you consider this a viable business opportunity, and what would you recommend I focus on first to make the operation commercially sustainable and attractive to investors?


r/afrikaans 17h ago

Musiek/Vermaak Lekker Afrikaanse Musiek

Upvotes

Hier is 'n baie lekker Afrikaanse playlist op YouTube met al die nuutste treffers vir 2026:
https://youtube.com/playlist?list=PLpjuFlU_E_QfNA2dZnfUlOOw8YFinTepd&si=9ESpa8nPs1bWcM-L

Geniet Hom


r/afrikaans 3d ago

Musiek/Vermaak Dis Hemel op die Platteland .

Thumbnail
youtu.be
Upvotes

Fokofpolisiekar - Hemel op die Platteland - Akoesties (Official)


r/afrikaans 3d ago

Kultuur Hi

Upvotes

Goeiedag, my naam is Aleksander. Ek stel baie belang in die Afrikanerkultuur en is op soek na iemand om daaroor te gesels – ’n Afrikaner of net iemand wat die kultuur ken en hierdie taal praat.


r/afrikaans 4d ago

Grappie/Humor Nederlands is nie 'n ernstige taal nie, want wat is die🤣

Enable HLS to view with audio, or disable this notification

Upvotes

r/afrikaans 3d ago

Kultuur Afrikaner refugees who have come to the US, what has your experience been so far, how are you finding life in the states, Do you feel like you are integrating well, Is it everything you expected, and What are the cultural similarities/dissimilarities that have surprised you the most?

Thumbnail
Upvotes

r/afrikaans 4d ago

Pas Nêrens Anders in Nie O wee, die Taal

Post image
Upvotes

"Hierdie hitte en lig geweeg na die Aarde toe in onsigbare branders." 🙄

Die oorspronklike sin in Engels het heel moontlik verwys na "waves", wat dus vertaal moes word na "golwe" in Afrikaans.

Ek skud maar net my kop.


r/afrikaans 6d ago

Grappie/Humor Nee, DuckDuckGo, jy is 'n bietjie uit.

Post image
Upvotes

r/afrikaans 6d ago

Leer/Learning Afrikaans Any car websites in Afrikaans?

Upvotes

Hallo, almal!

I’m a Brazilian trying to learn Afrikaans (such a beautiful language) and when learning any language I try to consume (read, listen to or watch) content about my hobbies in the language of interest.

And since I’m a gearhead, I’d love to read car content in Afrikaans. I know there used to be a car magazine in the language (Wiel, I guess) but it’s no longer issued. So would you guys have any suggestions about where to read about cars in Afrikaans online?

Since I’m not very confident about my Afrikaans skill (they’re still completely lacking lol), I’d be more comfortable starting by reading and then moving to videos on Afrikaans. But any recommendations will be much appreciated!

Baie dankie!


r/afrikaans 7d ago

Leer/Learning Afrikaans Hoe sê n mens...?

Upvotes

Probeer verbeter en ek vertrou nie altyd die app nie. Help my asb met hierdie Engelse woorde:

- weed (nie dagga nie, gewone plante)

- dummy (in die baba se mond)


r/afrikaans 7d ago

Self Adverteering Sluit by hierdie bediener aan

Thumbnail discord.gg
Upvotes

dis a plek waar ons kan kuier!


r/afrikaans 8d ago

Vraag Wat sal jou ’n finansiële adviseur laat vertrou?

Upvotes

Ek is nuuskierig om te hoor wat mense se ervarings met finansiële adviseurs is.

Vir dié van julle wat al van ’n finansiële adviseur gebruik gemaak het — wat het jou gemaklik laat voel om daardie persoon met jou finansies te vertrou?

En vir dié wat nog nooit een gebruik het nie — wat is die grootste rede daarvoor?

Is dit kommer oor kommissie en fooie, die gevoel dat iemand vir jou produkte probeer verkoop wat jy nie nodig het nie, of dalk net dat jy nie weet hoe om ’n goeie en betroubare adviseur te vind nie?

Ek sal graag die goeie én slegte ervarings wil hoor. Wat sal ’n finansiële adviseur volgens julle moet doen om julle vertroue te wen?


r/afrikaans 8d ago

Ernstig Mal of net anders?

Upvotes

Hoe maklik dat iemand stories kan versprei dat jy "mal" is, net omdat mens genoegsame morele waardes het en dat hulle jou nie kan onder kry nie.

Daai persoon wat die stories versprei is dan in my oë die mal een, want hoe selfsugtig om jou eie sondes en foute onder die mat die gooi?

Maak eers voor jou eie deur skoon voor jy vinger wys na n ander persoon se deur.


r/afrikaans 9d ago

Grappie/Humor Rooftog

Post image
Upvotes

r/afrikaans 10d ago

Grappie/Humor Huisgenoot 1986

Post image
Upvotes

r/afrikaans 11d ago

Pas Nêrens Anders in Nie Dit is werklik 'n kak naam vir 'n besigheid. Is hulle pis dor?

Post image
Upvotes

r/afrikaans 12d ago

Leer/Learning Afrikaans Nommerplate

Post image
Upvotes

Here are some number plates from America.

We are allowed 7 letters here.